Sound | Lighting | Stage | AV | Recording | Entertainment

Arno Jordaan

126.jpg
Sy naam is reeds gevestig in die Suid Afrikaanse musiek bedryf. Soms vergeet ‘n mens dat Arno Jordaan nog net 28 jaar oud is en al amper 10 jaar in die musiek bedryf is en elkedag net meer en meer naam maak!! Die Engelse gesegde “actions speak louder than words” is een van die vele wat Arno Jordaan beskryf
- Om deel te wees van Huisgenoot Skouspel waar ons land se top kunstenaars bymekaar kom om voor meer as 50000 mense oor die twee weke op te tree... Ja...Arno Jordaan het dit gedoen!!

- Om die afgelope 9 jaar deel te wees van ons land se grootste kunstefees naamlik Innibos en dit boonop op die hoof verhoog voor meer as 60000 mense te kon doen...Ja... Arno Jordaan het dit gedoen!!

- Om al reeds in lande soos Australie, Engeland, Dubai, Holland en die VSA op te kon tree, en van hulle meer as eenkeer...Ja... Arno Jordaan het dit gedoen!!

- Om die Nationale volkslied 7 keer in ‘n ry te kon sing vir die Springbokke ...Ja... Arno Jordaan het dit gedoen!!

- Om die amptelike Kunstenaar te wees wat die offisiele tema lied vir die Rugby Wêreldbeker te kon sing ...Ja... Arno Jordaan het dit gedoen!!

- Om op reeds meer as 5 voorblaaie van ons land se tydskrifte verskyn het waarvan ons land se heel Grootste naamlik die Huisgenoot is...Ja... Arno Jordaan het dit gedoen!!

- Om genomineer te word vir ‘n Sama toekenning ,Huisgenoot Tempos as gunsteling mans kunstenaar...Ja... Arno Jordaan het dit gedoen!!

- Om 5 albums uit te bring waarvan twee 20 000 eenhede en een 40 000 eenhede verkoop het met die res ‘n totaal van ver oor die 30 000 verkoop het...Ja... Arno Jordaan het dit gedoen!!

- Die heel eerste AFRIKAANS IS GROOT konsert waar meer as 24000 mense oor drie dae dit lewendig kon sien en die konsert deur duisende in 8 verskillende lande kon audio stream met ons land se top kunstenaars waar die criteria was..jy moes meer as 20000 op ‘n album verkoop het...Steve Hofmeyr het dit gedoen, Theuns Jordaan het dit gedoen, Juanita Du Plessis het dit gedoen, Bobby van Jaarsveld het dit gedoen..en .. ...Ja... Arno Jordaan het dit OOK gedoen!!

- Is hy nederig en ‘n plat op die aarde trotse Afrikaanse seun wat van sy rugby hou en braaivleis...beslis
MAAR INDIEN JY NOG NIE OORTUIG IS HOE GOED HIERDIE KUNSTENAAR OP DIE VERHOOG IS NIE ...wel... ARNO JORDAAN SAL SEKER MAAK HY DOEN DIT!!!!!!

Vir meer inligting of konsert besprekings, Kontak Paul Jordaan Promosies op 076 72 55 671. / info@arnojordaan.co.za
Rate this listing
★
1 vote

Listing Details

Telephone
076 72 55 671

Need help? Complete the form and we will contact you.







 
"Your Partner in World Class
Event Experiences"

Our services include:
- Sound & Lighting Hire
- Stage design
- Artist Management
- Recording Studio
- Audio Visual
- Backline