Sound | Lighting | Stage | AV | Recording | Entertainment

Country Chix

46.jpg
Die COUNTRY CHIX is ‘n duet groep wat onstaan het uit die behoefte vir ‘n opregte
outentieke klank vir Amerikaanse bluegrass Country musiek, vir die plaaslike Suid-Afrikaanse
mark. Die duetgroep bestaan uit Karin K en Etha, twee solo sangeresse wat reeds gevestigde
kunstenaars is in die Afrikaanse musiekmark, en geen bekendstelling nodig het nie. Beide
sangeresse is woonagtig in Kaapstad, maar deergaans bedrywig en te sien tydens optredes regoor
die land.
Die tipe Country musiek wat deur die Country Chicks verhaal word, wissel van outentieke en
oorspronklike maar welbekende kuier-country musiek sowel as ‘n paar nuwe Country-song wat
huidiglik in die USA die die speellyste van vooraanstaande Country-radiostasies gespeel word,
tot dan wel ook dan so handjievol Afrikaanse liedjies vir die plaaslike Afrikaanse fees-skou mark
met ‘n Country gevoel daaraan. Van hierdie Afrikaanse liedjies wat gehoor word is deur Karin K
self geskryf.

Beplande opnames vir die Country Chicks se album sal plaaslik in ‘n studio geskied waarna die
album na Tennisee in die USA gestuur sal word om geproduseer te word met die unieke Country
byklanke en afronding sodat daar ‘n beslisde unieke volbloed Bluegrass Country klank in die
produksie hoorbaar sal wees.
Die Country Chicks sorg beslis vir ‘n unieke en baie energieke dosis vermaak tydens elkeen van
hulle optredes. Die duet groep doen gesamentlik ‘n hele paar lekker ou bekende voetestamp,
dans en saamsingtreffers vanuit die die vorige era’s, solo sangsnitte vanaf hul eie album opnames
en maak ook die gehoor in geheel deel van hul optrede met deurgaanse aktiwiteite soos saamsin,
danspassies op die dansvloer, die tradisionele Country “line-dance” passies wat hulle vir die
gehoor vinnig aanleer, kompetisies waarin CD’s weggegee word en deur lede van die gehoor aan
te moedig om sekere meelewende aksies op die verhoog mee te maak.
Agv die absolute diversiteit en die passievolle meelewing kan die Country Chicks ‘n gehoor baie
maklik vir 3 tot 5 ure met tussenposes vermaa
Rate this listing
★
1 vote

Listing Details

Telephone
0822594458

Need help? Complete the form and we will contact you.

"Your Partner in World Class
Event Experiences"

Our services include:
- Sound & Lighting Hire
- Stage design
- Artist Management
- Recording Studio
- Audio Visual
- Backline