Sound | Lighting | Stage | AV | Recording | Entertainment

State: Gauteng

Kannie Warries

, ,

‘n Dansorkes wat al die “warries” wegspeel… dis die suksesresep van die Kannie Warries Dansorkes. Die dansorkes se nuutste vrystelling, Vaalrivier se Wakker Snare is pas uitgereik en sorg dat die dansvloere vol bly. Die orkes is in 2000 gestig en die K ...

Category:Artists
Telephone0824444461
Arno Jordaan

, ,

www.arnojordaan@gmail.com

Sy naam is reeds gevestig in die Suid Afrikaanse musiek bedryf. Soms vergeet ‘n mens dat Arno Jordaan nog net 28 jaar oud is en al amper 10 jaar in die musiek bedryf is en elkedag net meer en meer naam maak!! Die Engelse gesegde “actions speak louder than ...

Category:Artists
Telephone076 72 55 671
Andre die Skreeusnaakse Hipnotiseur

, ,

www.andreonline.co.za

Andre the Hilarious Hypnotist: Often confused as a mentalist and magician, Andre the Hilarious Hypnotist is actually an award winning Comedian and Stage Hypnotist who has the audience in the palm of his hands from the beginning of his show to the very en ...

Category:Artists
Telephone0832302025
Aaron Nel

, ,

www.vintageproductionssa.co.za

Aaron Nel Aaron was gebore 23 November 1977 in Groblersdal, Mpumalanga, ongeveer 25 km’s vanaf die klein plaas dorpie van Marble Hall. ‘n Boer se seun het hy groot geword op ‘n lemoen plaas in die omliggende Toitskraal . Op die ouderdom van 5 jaar oud ...

Category:Artists
Telephone0791884499
Conrad Cronje

, ,

Conrad Cronje is ‘n fenominale kunstenaar uit Pretoria. Hierdie jong man swaai enige gehoor om met sy sprakelinde verhoogs- persoonlikeheid. Die 25- jarig kunstenaar is onlangs 'n plate kontrak by Noted Music aangebied en hy is ook binnekort te sien op Ky ...

Category:Artists
Telephone082 332 5067
Karlien Husselman

, ,

www.tralalaindustries.co.za

Karlien’s love for music only truly developed after school when she decided to my this passion of hers, a career. Not only is Karlien a singer, but writes her own songs as well as being a television personalilty. During 2010 Karlien wrote the song “ ...

Category:Artists
Telephone082 661 0298
Fax086 667 6849
Altus Theart

, ,

www.altustheart.co.za/resume.html

FILMS & TELEVISION: FILMS: · “Ballade van Robbie de Wee” – Feature Film to be released early 2014 · “Verraaiers” – Feature Film directed by Paul Eillers – Released Feb 2013 · “Stilte” – Feature Film directed by Darrel Roodt – Released October ...

Category:Artists
Telephone012 751 5005 / 6
Armand Hofmeyr

, ,

Armand Hofmeyr is op Kroonstad, 26 Augustus 1989 gebore en het op verskeie dorpies in Suid-Afrika groot geword, waarvan Alldays baie naby aan sy hart lê. Na hy sy skoolloopbaan vaarwel toe geroep het, het Armand in 2008 by Emendy Music College aangesluit ...

Category:Artists
Telephone0729423161
Ami - Margaret's Daughter

, ,

www.ami.margaretsdaughter.com

Ami is 'n liedjieskrywer en sangeres en saam met multi-instrumentalis en produksie-leier, Etienne Ghyoot, staan hulle nog altyd bekend as Margaret's Daughter. Dié Johannesburg-gebasseerde duo maak al vir ongeveer ses jaar lank saam musiek. Hulle was tot d ...

Category:Artists
Telephone+27 78 181 3660
Amor Vittone

, ,

BIOGRAFIE - AMOR VITTONE Amor het duidelik haar merk in die vermaaklikheidsbedryf gemaak. As hoofmeisie van haar hoerskool het sy uitgeblink in sport en die akademie. Sy het haar Honeurs-graad in Kommunikasie (cum laude) aan die Randse Afrikaanse ...

Category:Artists
Telephone(011) 432 0369

Johannesburg, , , , 2188

www.adamband.co.za

Adam is steeds op koers. Daar is opwindende dinge aan die gebeur by ADAM. In Januarie vanjaar het Kyle Grant by die groep aangesluit en dadelik by die ritme van ADAM aangepas. Die drie manne, Reynardt Hugo, Hugo Ludik en Kyle het sommer groot planne om ...

Category:Artists
Telephone0724349454
Adam Tas

, ,

www.adamtas.co.za

Die naam Adam Tas verwys nie vandag na die vader van geskrewe Afrikaans van die 1600s nie, maar die gewilde Afrikaanse sanger wat groot opskudding in die musiekbedryf maak. Van ‘n klein begin in Hatfield, Pretoria tot ‘n Guiness Wereldrekord sing Adam Afr ...

Category:Artists
Telephone082 326 8272
Jakkie Louw

, ,

JAKKIE LOUW LIVE! Jakkie Louw live: Hierdie is Jakkie se "signature" Afrikaanse konsert en is vol komedie(liedjies soos drie pikkewyne, die hoendersong en Marulaboom) en wys ook Jakkie se dieper kant met liedjies soos Een miljoen woorde en 'n Bottel Tas. ...

Category:Artists
Telephone0848066570
Anton Botha

, ,

www.antonbotha.com

Anton Botha Band Met die SAMA-genomineerde Anton Botha aan die stuur van sake is enige optrede onvergeetlik en sal dit almal na aan die hart lê. Vir meer inligting: www.facebook.com/AntonBotha.musi of www.twitter.com/AntonBotha_musi en ook www.soundcl ...

Category:Artists
Telephone0764806775
Anel

, ,

www.anel.co.za

Die Afrikaanse musiekmark het ten einde laaste 'n volwaardige nuwe vroulike kunstenaar: Anél. Hierdie stelling word nie ligtelik gemaak nie. Anél se nuutste album, bietjie meer as soen, plaas hierdie pragtige jong vrou beslis onder die top mededingers in ...

Category:Artists
Telephone0832369704
Beeskraal

, ,

Beeskraal is 'n Afrikaanse rock-musiekgroep. Beeskraal was die eerste Suid-Afrikaanse groep wat by die Ukkasie-fees in Londen opgetree het. Hulle het ook tydens die Rugbywêreldbeker 2007 se eindstryd by Aardvark in Londen opgetree.[

Category:Artists
Telephone0834000740
Angel

, ,

www.mdhproductions.co.za

Op die ouderdom van 3 betree sy ‘n nuwe wereld. ‘n Wereld wat sy haarself belowe het sy sal nooit opgee nie, en sy het nie. Nooit sou iemand kon raai dat hierdie jonge meisie eendag verhoe sou deel met van SA se grootste sterre nie. Sy neem deel aan vele ...

Category:Artists
Telephone0792201694
Tertius Van Tonder

Moreleta park, , , , 0040

www.tertiusmusic.co.za

TERTIUS is n nuwe jong en energieke sang sensasie in Suid-afrika. Na sy skool loopbaan het hy n klankingenieurskurses voltooi, waar hy meer van die praktiese kant van musiek en die opnames daarvan geleer het. In 2007 het hy n Rapport sang kompitisie gewen ...

Category:Artists
Telephone0849458481
Robin Lee

, ,

Posbus 581 Besprekings: 078 394 0700 Cullinan 079 397 1537 1000 E-Pos: ireneduvenhage@live.com Bekendstelling Robin Lee is ‘n 22 jarige Afrikaanse Kunstenaar en woonagtig te Cullinan - Pretoria. Onder h ...

Category:Artists
Telephone078 394 0700

Need help? Complete the form and we will contact you.







 
"Your Partner in World Class
Event Experiences"

Our services include:
- Sound & Lighting Hire
- Stage design
- Artist Management
- Recording Studio
- Audio Visual
- Backline