Sound | Lighting | Stage | AV | Recording | Entertainment

We believe that our professional site with exceptional marketing strategies is the future for artists, venues and event industry business referrals. We bring the event industry together and create world class event experiences.
Tertius Van Tonder

Moreleta park, , , , 0040

www.tertiusmusic.co.za

TERTIUS is n nuwe jong en energieke sang sensasie in Suid-afrika. Na sy skool loopbaan het hy n klankingenieurskurses voltooi, waar hy meer van die praktiese kant van musiek en die opnames daarvan geleer het. In 2007 het hy n Rapport sang kompitisie gewen ...

Telephone0849458481
Thabo Hlongwane

, ,

Bloemfonteiner, Thabo Hlongwane, het skielik opgang gemaak in die Suid Afrikaanse musiek bedryf to hy “My Diefie, My Duifie” saam met Steve Hofmeyer opgeneem het. Thabo het al klaar ‘n naam vir homself gemaak as ‘n briljante kunstenaar by funksies soos B ...

Telephone+2776 558 8906
The Dixie Hillbillies

, ,

www.dixiehillbillies.co.za

The Dixie Hillbillies , (4-piece band), is available to perform at music festivals, corporate functions, weddings, golf days, “ Hillbilly Parties” and any other type of party you can think of. The band consists of the following members and instrumentat ...

Telephone0823325067
Theunis Gert Coetzee Cronjé

Theunis Cronjé is ‘n musiekskrywer en komponis in sy vrye tyd en het reeds 70 liedjies tot dusver, en die getal groei by die dag. Hy is veelsydig en enige lid van die publiek sal hom of haarself met hom kan vereenselwig. Hy is 35 jaar oud, skryf reeds vir ...

Theuns Jordaan

, ,

www.theunsjordaan.co.za

Theuns Jordaan Theuns Jordaan is sonder twyfel een van die grootste stemme wat Afrikaans nog opgelewer het. Met vyf solo-albums en verkope van meer as 1 miljoen, het hy bewys dat hy nie net 'n sanger van formaat is nie, maar ook 'n baie talentvolle l ...

Telephone0825589768
Tian Nienaber

Tian Nienaber het 5 jaar gelede sy eerste kitaar opgetel en is nou ‘n self geleerde musikant wat spog met sy kitaarspel. Hy beskik oor die vermoeë om ‘n groot verskeidenheid musiek style te speel. Hy skryf ook alreeds vir die afgelope 5 jaar sy eie ...

Tiro

, ,

www.tiro-m.co.za/index.html

PROFILE – TIRO MOSHOSHO Tiro was born in Gobabis and brought up in Otjiwarongo, a small town in the north of Namibia. At an early age of 18, Tiro’s music teacher Evada van der Merwe discovered his singing talent. She believed in Tiro’s talent so muc ...

Telephone0732517143
Tshidi Tenyane

www.google.co.za/search?q=TshidiTenyane&oq=TshidiTenyane&aqs

Hometown:Thokoza Where did you grow up? Thokoza until the age of 17 and later stayed in Cape Town and recently came back to Joburg at the age of 25 Tell us about your home life? Wow my life is not really that interesting however I live with my mum and ...

Tyrell Bazley

, ,

I am a young single and vibrant male full of energy, and swag which I bring with me in every performance. I believe in a strong positive attitude. Since I am single, I have no commitments and am able to fully dedicate myself to my work. I believe in displ ...

Telephone084 264 3810
Willem Botha

www.coproductions.co.za

Die vermaaklikheidsbedryf het met rasse skrede gegroei die dag toe Willem Botha sy toetrede gemaak het. In 2006 soengroet hy Idols-aanhangers, en intussen het hy tienduisende van sy eie bewonderaars bygekry met twee bekroonde albums en groot film-,teat ...

Wilma

, ,

www.mdhproductions.co.za

Wilma het begin sing op die ouderdom van 7. Vyf jaar gelede begin sy saam met haar broer Kobus professioneel optree by funksies in Natal. Wilma verhuis na die groot stad se liggies & hul gesin vestig hul toe in die Oosrand in 2011 & tree sedertien op by ...

Telephone0792201694
Wynand & Cheree

, ,

www.wynandstrydom.co.za/tuisblad.htm

Glanspaartjies tref altyd die verbeelding van die publiek - ons almal het mos maar die droom om eendag beroemd te wees en sjampanje en kaviaar saam met die rykes en bekendes te geniet. Ons volg bekendes se elke beweging, hou hulle modes fyn dop, streef da ...

Telephone0825578188
Zander van Wyk

, ,

Biografie Zander van Wyk het so pas 21 jaar oud geword. Hy kom oorspronklik van Welkom af maar het sy Hoërskool loopbaan van einde graad 8 af by Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark begin en by Hoërskool Driehoek ook in Vanderbijlpark in 2009 gematrik ...

Telephone084 061 1828/
Zandre

, ,

Zandre Profiel Dit is met min twyfel dat hierdie talentvolle Kaapse meisie,vinnig op haar pad is as een van Suid- Afrika se veelsydigste en gesogste vroue kunstenaars van ons tyd. Met Zandre se pragtige voorkoms word sy geinspireer deur kunstenaars soos ...

Telephone0825578188

Need help? Complete the form and we will contact you.







 
"Your Partner in World Class
Event Experiences"

Our services include:
- Sound & Lighting Hire
- Stage design
- Artist Management
- Recording Studio
- Audio Visual
- Backline