Sound | Lighting | Stage | AV | Recording | Entertainment

We believe that our professional site with exceptional marketing strategies is the future for artists, venues and event industry business referrals. We bring the event industry together and create world class event experiences.
Black Pearl

Create the perfect ambiance at your next important function. Black Pearl offers a wide variety of musical entertainment and background music specifically taylored for weddings, corporate functions, product launches/industrial shows and birthdays. Let Blac ...

Candy Benson

,

www.candyb.co.za

Candy has been singing on stage since the age of 9. She sings all different genres of music in 7 different languages and has a huge vocal range. She won numerous gold and silver medals in the South African Championship as well as the World Championship in ...

Telephone0119535273
Chané Valentine

SUID AFRIKA SE EIE “VALENTINE” -Beeldskoon, familievas, en saggeaard – Jewel Music se nuwe oogappel, Chané Valentine sal verseker harte regoor Suid-Afrika verower met haar unieke, vars en opwindende album: Lieflies vir jou. “Dit is vir party mense ‘n baie ...

Chantel Williams

, ,

www.facebook.com/chantelwilliamscountry.

Chantel is ‘n Country Sangeres en woon in Port Elizabeth. Haar groot liefde en passie is om Country te sing....”Vandat ek kan onthou was dit al wat ek nog altyd wou doen....sing....ek wou Country sing!” Sy het al die verhoog met Country Legendes soos Lan ...

Telephone0794948743

, ,

My naam is Charnay Dippenaar (34), Solo Kunstenaar, vanaf Brackenfell, Kaapstad. Ek is tans besig met my debuut album, “Skakerings van my Hart”, wat in op Mei 24, 2014, bekend gestel gaan word. Dis 'n blues/pop album. Op die album, is 'n oorspronklike ...

Telephone0721841844
Charne Grabie

, ,

Elke keer wanneer ‘n nuwe vroulike kunstenaar haar verskyning op die musiekindustrie se horison maak, wag almal met opgehoue asems en onbeskaamde hóóp: Miskien is dit hierdie keer ‘n vars, opwindende nuwe klank om die effe vervelige mark te troef. En dan ...

Telephone0825578188
Christelle Fouche

Tel: 071 272 3676 Epos: christellefoucheparys@gmail.com Face Book: Christelle Fouche Christelle Fouché Genre: 80's Musiek Afrikaans Reeds bestaande liedjies – “Covers” Pop Engels Eie Oorspronklike liedjies Christelle Fouché is ‘n wel bek ...

Telephone0712723676
Chrizaan

Sy was ‘n jong meisie toe sy haar liefde vir sang ontdek het, en met haar derde album hoop Chrizaan dat sy die mark gaan oorrompel en een van die suksesverhale in Afrikaanse musiek gaan word. Belowe My bestaan uit 13 snitte en is popmusiek op sy ritmie ...

Clint en Co

, ,

www.lintandco.co.za

Clint & Co Clint Cunningham is no stranger to South African audiences. After 15 years of slogging the pubs and clubs all over South Africa (reportedly the highest paid one man band in the country at that stage) Clint is now enjoying great success with ...

Telephone082 895 1044
CODA

www.codamusic.co.za

Telephone0824803964
Cole van Diaz

, ,

www.colevandais.co.za

Colé van dais Singer/songwriter, Colé van dais, has come a long way from small town girl to well travelled international singer and presenter of TV shows viewed all over the world. As a child, growing up in the coastal town of Natal, Amanzimtoti, ...

Telephone072 672 8725
Conrad Cronje

, ,

Conrad Cronje is ‘n fenominale kunstenaar uit Pretoria. Hierdie jong man swaai enige gehoor om met sy sprakelinde verhoogs- persoonlikeheid. Die 25- jarig kunstenaar is onlangs 'n plate kontrak by Noted Music aangebied en hy is ook binnekort te sien op Ky ...

Telephone082 332 5067
Country Chix

,

Die COUNTRY CHIX is ‘n duet groep wat onstaan het uit die behoefte vir ‘n opregte outentieke klank vir Amerikaanse bluegrass Country musiek, vir die plaaslike Suid-Afrikaanse mark. Die duetgroep bestaan uit Karin K en Etha, twee solo sangeresse wat reed ...

Telephone0822594458
David Fourie

, ,

David Fourie wys ‘n ander kant met “just for you” AGTERGROND David Fourie het in 2001 op Suid- Afrikaanse Televisie skerms verskyn met M-net se gewilde talent kompetisie. Sy debuut album Land in die Suide (2004) is dadelik genomineer vir Beste Ko ...

Demi-Lee Moore

Telephone0824150212
Dewald Steyn

Telephone0825296803
Dewald Wasserfall

www.coproductions.co.za

Vir amper 20 jaar al is Dewald Wasserfall se wereld is so te se oorheers deur musiek, en oor die afgelope dekade het hy in ’n suksesvolle en hoogs gerespekteerde sanger en liedjieskrywer ontpop. Liedjies skryf is in sy bloed. Op die jong ouderdom va ...

Dillon Lerm

Sy musiek en veral TREFFER: word op 14 Radio Stasies gespeel wat insluit Namibië. Die treffer Emma`s Song is tans baie gewild en op verskeie Top Tien en Top 40`s Nuwe Musiek DVD van Emmas`s Song: http://www.youtube.com/watch?v=3N5dCi91Rcs Already a stag ...

Telephone0825559984

Need help? Complete the form and we will contact you.







 
"Your Partner in World Class
Event Experiences"

Our services include:
- Sound & Lighting Hire
- Stage design
- Artist Management
- Recording Studio
- Audio Visual
- Backline