Sound | Lighting | Stage | AV | Recording | Entertainment

We believe that our professional site with exceptional marketing strategies is the future for artists, venues and event industry business referrals. We bring the event industry together and create world class event experiences.
Dirk en Marlouise

, ,

Dirk & Marlouise... ‘n Duet-paar wat nie net beste vriende is, maar ook van Laerskooldae af hulle liefde vir musiek deel... die twee het jare gelede met hul musiekloopbane begin en ‘n besluit geneem, om van hulle sangloopbaan ‘n sukses te maak!! En ...

Telephone0824444461
Dirk vd Westhuizen

, ,

Dirk van der Westhuizen Op 9 gee hy sy hart vir musiek … Dirk van der Westhuizen is ‘n gebore kunstenaar uit die Noorde van Pretoria wat op die ouderdom van 12 reeds sy eerste liedjie (The Music) geskryf het. Hy reik tans sy 2de CD – “Soepercool” – uit ...

Telephone082 444 4461
DITSEM

Ons is 5 jaar in die mark as ‘n cover band waarvan 4 “pub gigs” was. Ons eerste oorspronklike afrikaanse album is opgeneem einde 2007 Onder die naam BLIKSEM maar is nie vrygestel agv. Radio aankondiging. Die title snit “Bliksem” en “Blou bul bo” is op Von ...

Dominique

Dominique is ‘n jong ambisiuese sangeres en het musiek gaan studeer by COPA in JHB. Sy sing al van jongs af & het ook deelgeneem aan SA IDOLS 2007 en top 14 gehaal en in 2009 top 35. Sy het al verskeie kompetisies gewen en is ook ‘n bekende Rapport SA Fee ...

Telephone0792201694

DSG

DSG

, ,

DSG BIOGRAFIE Naam: DSG (Deur Sy Genade) Album: ‘Hier en Nou’ Datum van vrystelling: 06.08.2012 ‘Dit gaan oor van ...

Telephone0214020352
Elzante

, ,

Elzanté LOOPBAANOORSIG Elzanté se vertonings is uniek, flambojant met GROOOOOT klank, en fantastiese dekor en uitrustings. Ons vind aanklank van jonk tot oud, en ons musiekkeuses val in almal se smaak, en ons probeer om altyd iets nuut aan te bied: va ...

Telephone083 475 1919
Etha

, ,

Telephone0822594458
Francois Bouwer

Sy vertonings bestaan uit bekende Afrikaanse en Engelse populere liedjies sowel as sy oorspronklike musiek. Biography Francois Bouwer has been following his passion and making music for the past 11 years. This talented musician won the Central Community ...

Telephone0515050900
FRANZEL

www.franzel.co.za

Franzel This Bloemfontein born, energetic artist brought out her debut album in 2011. From this album “Speelgoedhuis”, won song of the year during the Free State Music Awards and the album nominated for Album of the year in 2011. At the beginnin ...

Telephone072 030 4910
Franzelle

, ,

Franzelle, better known as the South African, Adele, is a singer, actress and Voice Coach and is currently working on her first solo-album! Franzelle started with voice training when she was only 8 years old. She received her South African colors in si ...

Telephone0825578188
Fredi Nest

, ,

Telephone0823325067
Gary Forwood

, ,

Telephone0827808280
Gert Koevert

Vir bespreekings kontak: Karina 071 1350645 / 072 774 3668 gertkoevert@gmail.com GESEëLD – GERT KOEVERT Sowat ‘n dekade gelede tydens ‘n gig saam met Gian Groen is Gert Koevert gebore. Skielik was Gert Marais iets van die verlede en het die ...

Telephone0727743668
Ghapi

, ,

www.ghapi.co.za

• Rapport Vonk Afrikaanse Musiek Toekenning wenner 2010: Best Crossover Album: Rock it ! Vol 1 • H ...

Telephone082 904 4347
Hans Drommedaaris

, ,

Hans Drom Biografie 2014 Hans Drommedaaris wat sy oorspronklike betekenis gekry het van “die dromme wat daar is” en het sy debut vertoning in 2003 gemaak waar hy in lokale pubs in Centurion begin optree het soos Eagle’s Nest en Firkin. Vars van die Vr ...

Telephone0832185146
Henk Grimsell

Henk Grimsell needs no introduction to the entertainment industry and is without a doubt one of the most versatile artists / entertainers in South Africa. For 18 years he has been performing for international audiences, government functions for ministe ...

Telephone0836257768
Henri Alant

, ,

www.henri-alant.co.za

Genomineer as “beste nuweling 2012” deur Tempo en Huisgenoot. Henri Alant is 'n 28 jarige Afrikaanse Kunstenaar vanuit Pretoria en dié nuwe sangsensasie beskik oor alles wat nodig is om hom stewig in die Afrikaanse musiekmark te vestig! Sy album "Cupid ...

Henry van Dyk

Henry van Dyk – ‘n jong en vars talent en benadering tot die Suid Afrikaanse musiek industrie. Almal stem heelhartig saam - dit is Afrikaanse musiek met styl! Henry neem nou sy musiekloopbaan na nuwe hoogtes. Hy het vir homself as kunstenaar ‘n totale ...

Telephone0824990619

Need help? Complete the form and we will contact you.







 
"Your Partner in World Class
Event Experiences"

Our services include:
- Sound & Lighting Hire
- Stage design
- Artist Management
- Recording Studio
- Audio Visual
- Backline