Sound | Lighting | Stage | AV | Recording | Entertainment

Albertina Aalwynfees

254.jpg
Albertinia is 'n pragtige dorp geleë in die Tuinroete gebied langs die N2 tussen Kaapstad en Mosselbaai en is ryk aan geskiedenis en kultuur.

Die jaar word die Aalwynfees in Junie gehou, wanneer die pragtige aalwyne blom. Ons vier ook Albertinia NG Kerk se 110de verjaarsdag saam met die naweek van die Aalwynfees.



DIE TERREIN VAN DIE FEES na vele jare vind daar weer ’n fees vir die dorp op Hoërskool Albertinia se terrein, plus op die munisipale gronde (bekend as ou rugbyveld en die braak) en ook by die gholfbaan.


Ons kan nie meer wag om 'n bietjie fees te vier nie!!!
Rate this listing
0 vote

Listing Details

Telephone
028 713 7870
Fax
086 241 3601

Need help? Complete the form and we will contact you.







 
"Your Partner in World Class
Event Experiences"

Our services include:
- Sound & Lighting Hire
- Stage design
- Artist Management
- Recording Studio
- Audio Visual
- Backline