Sound | Lighting | Stage | AV | Recording | Entertainment

Clocolan Plaaskultuurfees

265.jpg
Ons bied met trots aan die eerste buitelugavontuur vir motorfietsryers in samewerking met ‘n plaaskultuurfees wat ‘n webgreekgeleentheid bied vir die hele familie. Die dorpie is Clocolan in die Oos-Vrystaat wat lê aan die voete van die Malutiberge in die beeldskone toeristesdistrik van Clarens, Rosendal, Ficksburg en Fouriesburg, verskeie demonstrasies van tradisionele plaasaktiwiteite en gemeenskapsgebaseerde werkswinkels. In samewerking met die plaaskultuurfees, bied ons ‘n unieke buitelug avontuur vir motorfietsryers aan wat die eerste is van sy soort op die motorfietskalender. Ons maak ook voorsiening vir kindervermaaklikheid met verskeie vemaaklikhede wat die jonges besig sal hou.

Oorsig van die fees
Die Oos-Vrystaatse Veteraan Trekker- en Enjinklub bied al die afgelope twintig jaar ‘n plaaskultuurfees aan gebaseer op gemeenskapsdeelname wat plaas en plattelandse kultuur vier. Die hoofaantreklikhede van die fees sluit in ‘n groot uitstalling van(veteraan) trekkers, en plaasimplemente, trekkerspeletjies, tradisionele osploeg, perdevertonings, perderitte, ‘n antieke meubelveiling.
Rate this listing
0 vote

Listing Details

Need help? Complete the form and we will contact you.







 
"Your Partner in World Class
Event Experiences"

Our services include:
- Sound & Lighting Hire
- Stage design
- Artist Management
- Recording Studio
- Audio Visual
- Backline